Mafrikaans·AfrikaansbyMaerman Ek het 'n stuk geskryf oor Afrikaners.https://chuckufarley.net/die-nasie/Open linkView original on lemmy.world6Comments2Reply
nnotaviking lemmy.world1Hide 1 replyNogal die einde geniet oor hoe van buite af gesien kan word hoe die Afrikaner diep seergemaak is en in selfverdediging verder pyn veroorsaak. Mooi stuk, baie rou en eerlik. Dankie2Reply
MMaerman replylemmy.worldDankie, ek waardeer die kompliment. My herkoms as 'n Afrikaner is iets waaroor ek al my hele lewe tob. So ek is bly as my gedagtes daaroor sin maak.1Reply
2 replies
Nogal die einde geniet oor hoe van buite af gesien kan word hoe die Afrikaner diep seergemaak is en in selfverdediging verder pyn veroorsaak.
Mooi stuk, baie rou en eerlik. Dankie
Dankie, ek waardeer die kompliment. My herkoms as 'n Afrikaner is iets waaroor ek al my hele lewe tob. So ek is bly as my gedagtes daaroor sin maak.