Spyke

Syndicated from the fediverse. Read and engage on the original instance.

View original on lemmy.world
afrikaans·AfrikaansbyPadjakkels

Woord van die week: "krielhaantjie"

Krielhaantjie; s.nw. (weinig gebruiklik)

Parmantige, aggressiewe manlike persoon, meestal ook nog klein van postuur; sin.kapokhaantjie: Elke vrou wat met … ‘n immerkraaiende krielhaantjie (as eggenoot) sit, behoort ook die reg te hê tot inruiling en omruiling (A. Blignault: Granaat, 1970, 73).

© WAT

View original on lemmy.world
-1

No replies yet

No comments on the original post yet.
Woord van die week: "krielhaantjie" | Spyke